User
Write something
Koffie saam Hester is happening in 3 days
Pinned
Laaste Dag!🎉🎉🎉🥳🥳🥳
Vandag is die laaste dag van die 21 Day Die Opdaag Uitdaging challenge. Ek wil se is bitterlik trots op julle almal Ons het begin met 23 en net 3 het uitgeval maar weens opstandighede nie net uit geval omdat hulle nie kon nie. So nou weet jy wat jy in staat is om te doen vir jouself, jy weet en vertrou jouself om jou woord te hou aan jouself en te doen wat moet gedoen word sonder verskonings om die lewe wat jy graag wil he te kan leef. Jy het geleer dat vrees net deel is van hierdie pad, vrees sluit nie meer die pad nie, want jy laat nie toe dat vrees die pad sluit nie, want jy het geleer om dinge te doen deur die vrees en gemaklik te raak met dit. Jy het geleer dat alle aksie stappe jou beter maak as die vorige dag/keer, jy het geleer dat perfeksie net n pyn in die gat onrealiteit is. En dat self al voel jy dis nie reg nie, doen jy dit steeds want dis hoe die lewe is, ongemaklik, moeilik maar tog n avontuur, tog lekker en vol liefde. So maak n post en vertel ons jou ervaring in die challenge en ook daai vrees wat jy of oor win het, of geleer het dis nie so erg nie. Weereens so trots op julle, en moenie nou momentum verloor nie🎉🥳💛👑👑🎉🎉
Pinned
Week 4: Day 21 Content Hooks
POST 1 Content Pillar: Human Moments ❤️ ENGLISH Hook The cashier smiled at me yesterday and said, "We're all just trying our best, hey?" Talking Points It was such a simple comment. But I thought about it all the way home. You never really know what someone else is carrying. The person behind you in the queue. The cashier helping you. Your neighbour. Your colleague. Most people are just doing the best they can with what they have. A little kindness goes a long way. CTA Comment KINDNESS if you've had a stranger make your day a little better. AFRIKAANS Hook Die kassier het gister vir my geglimlag en gesê: "Ons probeer almal maar net ons beste, né?" Talking Points Dis so 'n eenvoudige sin. Maar ek het heelpad huis toe daaraan gedink. Ons weet nooit waardeur iemand anders gaan nie. Die persoon agter jou in die ry. Die kassier wat jou help. Jou buurman. Jou kollega. Die meeste mense probeer maar net hul bes. 'n Bietjie vriendelikheid beteken baie. CTA Kommentaar VRIENDELIKHEID as iemand al jou dag beter gemaak het. POST 2 Content Pillar: "I've Been Thinking..." 🤔 ENGLISH Hook I've been thinking... we celebrate big wins, but we don't celebrate small progress nearly enough. Talking Points Paying off one account is progress. Learning one new skill is progress. Saving a little this month is progress. Showing up when you don't feel like it is progress. We spend so much time looking at what's still missing... That we forget how far we've already come. Maybe today isn't about celebrating perfection. Maybe it's about celebrating movement. CTA Comment PROGRESS if you're proud of a small win this week. AFRIKAANS Hook Ek dink nogal... ons vier groot oorwinnings, maar ons vier amper nooit klein vordering nie. Talking Points Om een rekening af te betaal is vordering. Om een nuwe vaardigheid te leer is vordering. Om hierdie maand ietsie te kon spaar is vordering. Om op te daag al voel jy nie lus nie, is vordering. Ons kyk so maklik na wat nog kort... Dat ons vergeet hoe ver ons al gekom het.
Pinned
✨ WELCOME TO THE INSPIRE.CREATE.MONETIZE COMMUNITY ✨
I’m so excited to have you here 💛 This community was created to help beginners and struggling creators simplify content, build confidence, grow online, and learn how to monetize without overwhelm. Before you begin, PLEASE read through everything carefully so you understand how the community works 👇 ━━━━━━━━━━━━━━━ 🌿 FREE COMMUNITY ACCESS (Basic Intro Level) Perfect for beginners who want to learn the basics and become part of the community. INCLUDED: ✔ Start Here (Free Version) ✔ Content Clarity Starter (Free Version) ✔ Content Growth Lab(1 replay per month if available) ✔ Daily content hooks ✔ Community advice & support ✔ Beginner guidance ⚠️ IMPORTANT:You only get the most value when you: ✔ Ask questions ✔ Participate ✔ Stay active inside the community ❌ No live training calls included in Free Access. ━━━━━━━━━━━━━━━ ✨ TIER 1 — R497 ONCE-OFF (1 YEAR ACCESS) Perfect for creators who want more structure, clarity, and step-by-step training. INCLUDED: ✔ Everything in FREE Level ✔ Start Here (Full Version) ✔ Content Foundations ✔ TikTok from Scratch ✔ Platform Principles ✔ Canva Crash Course ✔ Resource Vault ✔ Growth Lab (Full Version) ━━━━━━━━━━━━━━━ 👑 TIER 2 — R2499 ONCE-OFF (1 YEAR ACCESS) Perfect for creators ready to grow faster with deeper strategy and support. INCLUDED: ✔ Everything in FREE + TIER 1 ✔ 4 Week Content Reset & Refocus ✔ 5 Group Live Call Trainings ✔ Content Execution ✔ The Faceless Way ✔ Growth Lab (Full Version) ━━━━━━━━━━━━━━━ 💎 EXTRA SERVICES 📌 1:1 Message & Audience Clarity — $53 / R850 (1 hour session) 📌 1:1 Content & Offer Clarity Call — $85 / R1360 (1.5-2 hours session) 📌 Social Media Audit (Recorded) — $47 / R750 (Recorded) 📌 30 Day Personalized Content Strategy — $27 / R450 📌 Legacy Builders Content Support — $20 / R320 (per year once once off) 👉 If you want access to any service, please ask for a payment link. ━━━━━━━━━━━━━━━ 🚀 TIER 3 (COMING LATER) Tier 3 will launch later and will include: ✔ Full 8 Step Course
Week 3 Dag 7
My B-ROLL in die winkel. https://vt.tiktok.com/ZSXqea6UD/
My 90 dae Beloftes aan myself
Soos gewoonlik moet ek alweer meer as een belofte aan myself maak en vir julle lang love letters skryf, maar hier is my beloftes. Ek gaan die 21 dae vreeslik mis maar darem weet ek julle is almal nog hier. Vir die volgende 90 dae belowe ek myself dat ek nie sal opgee net omdat die pad stadig is nie. Ek sal aanhou glo, selfs wanneer ek nog nie kan sien waarheen alles lei nie. Ek sal aanhou groei en leer, selfs wanneer ek voel ek behoort al verder te wees. Ek sal myself herinner dat klein treë steeds vorentoe is. Ek belowe om nie my hoop te laat bepaal deur wat ek vandag sien nie. Ek sal op God bly vertrou, selfs in die stil tye, en glo dat Hy steeds werk wanneer ek dit nie kan sien nie. Ek sal elke dag tyd maak om my Bybel te bestudeer en my verhouding met God te voed. Ek sal elke dag gaan stap—nie omdat ek alles aan myself moet verander nie, maar omdat ek wil leer om beter na myself om te sien, een dag op 'n slag. Daar sal dae wees wanneer ek moeg is. Daar sal dae wees wanneer ek twyfel. Daar sal dae wees wanneer ek wonder of ek ooit die eindstreep sal bereik. Maar ek belowe myself dat ek op daardie dae nie sal vergeet waarom ek begin het nie. Ek sal aanhou glo. Ek sal aanhou leer. Ek sal aanhou groei. Ek sal aanhou hoop. En wanneer ek nie self die pad kan sien nie, sal ek God vertrou om my die volgende tree te wys. Vir die volgende 90 dae kies ek nie perfeksie nie. Ek kies volharding. Ek kies geloof. Ek kies hoop. En ek kies om aan te hou.
1-30 of 1,823
powered by
Inspire.Create.Monetize
skool.com/inspirecreatemonetize-1481
A community for digital resellers & content creators to gain clarity, build confidence, create better content & grow their business.
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by