You rock. Jou pad is oop voor jou, jou blessings van Abba Vader stroom in, hoekom? Want jy daag op elke dag nie net vir jouself nie maar ook vir almal van ons in jou community. Jy wil nie alleen voorentoe gaan nie, jy wil almal van ons saam vat. Ek bless jou besigheid met alle Koninglike seรซn uit die Hemel se skatkamer