User
Write something
Week1 dag 3
Ek aanvaar motiveering gaan nie my help nie maar wel, disepline. Net om myself accountable te hou gaan verandering bring.
21 day challenge
Ek het besluit ek gaan vriende maak met die kamera en nie bevrees raak as ek voor die kamera moet verskyn nie.
Les/exercise 3 - Legacy Builder
Ek help werkende mamma's in hulle 40's, wat n begeerte het om meer tyd saam met hulle kinders te spandeer. Maar hulle voel te skuldig want hulle moet nogsteeds 'n inkomste in die huis in bring. Ek help want hulle wil vryheid he, maar nogsteeds help voorsien. @Hester Conradie
3 TYPES CONTENT POST
https://vt.tiktok.com/ZSx9J5FtR/ I did this exercise. Need an audit please
1-30 of 207
powered by
Inspire.Create.Monetize
skool.com/inspirecreatemonetize-1481
Clarity Today. Confidence Tomorrow. Freedom Forever.
Create content that works - build a business that pays.
Clarity, consistency, and real growth.
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by