Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Aug
Sep
Oct
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
What is this?
Less
More

Memberships

Digital Growth Community

60.7k members • Free

Scalable Brand Society

112 members • $47/month

Inspire.Create.Monetize

59 members • Free

A-Span

1.7k members • $10/m

45 contributions to Inspire.Create.Monetize
Dag 3 van 21 dae uitdaging
Van vandag af wag ek nie meer vir motivering om training te doen, te groei en beter oor myself te doen nie.
1 like • 9h
You can do this!! Xxx
Dag 3.... Van vandag af!
Van vandag af wag ek nie meer vir motivering van sales nie... Ek weet ek groei klaar want ek sien dit elke dag. Het nie net sales nodig om dit te bewys nie. Ek wag ook nie meer vir motivering om aan te hou nie. Alle negatiwiteit is uit by die deur.... Ek druk net deur! Resultate sal kom!
Disipline
Van vandag af wag ek nie Meer vir motivating om op te daag nie maar disipline om oor te neem
0 likes • 9h
Yes... Yes... Yes!
Dag 2 - Die storie wat ek vandag kies om agter te los....
Vandag kies ek om enige negatiewe denke agter te los....Bou op dit wat voor ons is en maak n groot sukses van dit! Vir te lank het ek gedink ek is dalk nie so great met sales soos ek gedink het nie...maar ek draai dit om. Die vaardighede wat ek nou leer, bou en verbeter ek dit wat klaar daar is, bou n verhouding met die klient. Ek weet ek is lief vir mense en moet aanhou glo dat ek nou my passie lewe.
1 like • 1d
@Lorika Coetzer dis soooo mooi Baie Baie dankie
1-10 of 45
Chantel van Wyk
4
90points to level up
@chantel-van-wyk-9411
My name is Chantel, I'm 42 years old. Happily married and a mom of 2 beautiful girls, 9 and 12 years old. I work full time as a Sales Manager.

Active 9h ago
Joined May 4, 2026