Goeie môre amal! Ek wil net bietjie kom deel... Vir n geruime tyd het ek ondervind dat my content nie rerig die engagement kry wat ek wil he nie, en ek was op die punt om my page oor te begin...Toe besluit ek om my feed te refresh en vir die eerste half uur het ek net videos op my FYP gekyk wat glad nie betrekking het tot my besigheid nie (Digital Marketing), en toe n video gepost... Lang storie kort ek doen faceless en 2 van my videos het nou al oor n 1000 views...die engagement het ook verander en ek sien my content kom nou by ander meer geskikte audience uit. MAAR, ek het sedert gister 5 leads gekry, wat amazing is want daar het niks deur gekom nie en ek was veras vanoggend dat daar 5 leads is en ek het weer vanoggend gepost en kla 3 navrae gekry. vir my is dit n huge win want ek was op die punt om oor te begin... lekker Saterdag vir Amal 🌷😊