User
Write something
Yes my Faceless TikTok
My Faceless TikTok account se b-roll het nou oor die 40 000 views en my ander een is naby 30 000. Daai account is my account waar ek goed toets ens, en die toets wat as mens connection by en daai vetrou bou stap vir stap en dan oor gaan conversion toe of dit kan werk. Ek het connection gebou, so volgende week begin ek lei na aanlyn inkomste. Alles B-Roll en wys nie my hele gesig nie, en praat ook nie. (Asb MOET NIE die channel van my volg nie, dis nie vir digital marketers nie)🤗
0
0
Yes my Faceless TikTok
Groot win vir my
Ek wil net deel x2 van tiktok videos het viral gegaan nadat ek my perfekte audience gekry het, vir my is dit n groot win om uiteindelik te weet met wie ek praat, baie dankie Hester vir jou hulp maar meeste van alles jou geduld 🌼🌼
$397 Course sale
While I am updating & upgrading the community, and while I am getting information to create a course for a potential client he pays the Dep today. I truly love the fact that I can do what I love and make an income from that
$397 Course sale
Upgrade
En daar upgrade my 100 dollar klient nou net na die 900 dollar pakket🙆🙆
My 1ste 100 dollar
Iemand vra vandag hy wil sien hoe lyk my website, vir hom die link gestuur en daar kry ek nou net n notification hyt n 100 dollar pakket gekoop. Ekt gese my goal vir April is 1 sale, en daar is hy 🤸
1-30 of 73
powered by
Inspire.Create.Monetize
skool.com/inspirecreatemonetize-1481
Clarity Today. Confidence Tomorrow. Freedom Forever.
Create content that works - build a business that pays.
Clarity, consistency, and real growth.
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by