Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Aug
Sep
Oct
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
What is this?
Less
More

Memberships

Inspire.Create.Monetize

59 members • Free

The Recurring Revenue Engine

614 members • Free

Digital Growth Community

60.7k members • Free

13 contributions to Inspire.Create.Monetize
Dag 3
Van vandag af wag ek nie meer vir motivering om te begin leer en te verstaan hoe om my besigheid reg te werk nie want niks gaan verander as jy nie daai eerste stap vat nie!!!
0 likes • 43m
@Jadene Fourie beslis, baie dankie.
Dag 2 v 21 dae
Wat ek agterlaat: om te worry oor "wat sal my vriende & familie sê" - dis mos nie hulle wat my rekenings aan die einde vd maand moet betaal nie!
0 likes • 2h
Daai is so waar
Week 1: Day 3 Content Hooks
POST 1 Content Pillar: Curiosity / Humor / Reality Check ENGLISH Hook I think my salary and my bills are in a race... and my bills keep winning. 😅 Talking Points - Have you ever looked at your payslip and thought, "Where did it all go?" - It feels like the money arrives... - Waves hello... - And disappears just as quickly. - That's why so many people are looking for ways to create an additional income. - Not because they're chasing luxury. - But because they want less pressure. - More choices. - And a little more peace of mind at the end of the month. CTA Comment RELATE if you've ever asked yourself, "Where did my salary go?" AFRIKAANS Hook Ek dink my salaris en my rekeninge is in 'n wedloop... en my rekeninge wen elke keer. 😅 Talking Points - Het jy al na jou salaris gekyk en gewonder: "Waar het dit alles heen gegaan?" - Dit voel asof die geld inkom... - Hallo sê... - En net so weer verdwyn. - Dis hoekom soveel mense na ekstra inkomste begin kyk. - Nie omdat hulle luuks wil leef nie. - Maar omdat hulle minder finansiële druk wil hê. - Meer keuses. - En 'n bietjie meer gemoedsrus aan die einde van die maand. CTA Kommentaar EK KEN DIT as jy ook al gewonder het waar jou salaris verdwyn het. POST 2 Content Pillar: Educational / Curiosity ENGLISH Hook Here's something that completely changed the way I think about earning money... Talking Points - I used to think income was only connected to a job. - Then I realized something. - Income is connected to opportunities. - And opportunities often come from learning. - The more you learn... - The more you understand. - The more you understand... - The more possibilities you start to see. - Sometimes the biggest opportunity isn't finding something new. - It's seeing something you've been overlooking all along. CTA Comment OPPORTUNITY if you're curious to learn what opportunities are available online. AFRIKAANS Hook Hier is iets wat die manier waarop ek oor inkomste dink heeltemal verander het...
0 likes • 2h
Baie dankie
Dag 2
Die storie wat ek vandag kies om agter te los is dat die negatief wat my kop vir my se dat ek nie slim genoeg is om my besigheid n sukses te kan maak nie, dit stop vandag!!!
0 likes • 1d
@Lorika Coetzer amen
1 like • 21h
@Alice Van Wyk baie dankie
Die storie wat ek vandag kies om agter te los is... Dag 2 van opdaaguitdaging
Ek kies om die feit dat ek myself oortuig het ek sal nie suksesvol kan wees soos ander nie, agter te los. Die feit dat ek bang is my Famielie sit net en wag dat ek nie suksesvol gaan wees nie, is net in my kop. Ek gaan elke dag opdaag met die wete dat elke dag is ń stappie nader aan die nuwe suksesvole ek, wat almal gaan verbaas om die groei in myself te sien. 🙏🙏🙏✨✨✨
2 likes • 1d
@Lorika Coetzer dit is so waar, ek dink baie van ons het daai vrees dat jou famielie dink dat jy gaan fail, maar kom ons bewys hulle almal verkeerd, Bly net druk en leer.
1-10 of 13
Christiaan Bergsma
3
21points to level up
@christiaan-bergsma-7388
Tired of living from hand to mouth

Active 42m ago
Joined Jun 24, 2026