My ondervinding;
Dis direk, dis duidelik en jy praat met Hester self, nie net n video nie.
Ek is nie die "akteur" tipe wat n video maak wat soos n konsert lyk nie, ek het maar n droeë ou gesig met n stadige stem, maar Hester het my steeds op die map gekry!
Ek saluut jou Hester.
Sy werk hard om ons te help om rigting te kry!