Ek kies om die feit dat ek myself oortuig het ek sal nie suksesvol kan wees soos ander nie, agter te los. Die feit dat ek bang is my Famielie sit net en wag dat ek nie suksesvol gaan wees nie, is net in my kop. Ek gaan elke dag opdaag met die wete dat elke dag is ń stappie nader aan die nuwe suksesvole ek, wat almal gaan verbaas om die groei in myself te sien. 🙏🙏🙏✨✨✨