Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Aug
Sep
Oct
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
What is this?
Less
More

Memberships

Inspire.Create.Monetize

59 members • Free

A-Span

1.7k members • $10/m

Digital Growth Community

60.7k members • Free

7 contributions to Inspire.Create.Monetize
21 day challenge
Ek het besluit ek gaan vriende maak met die kamera en nie bevrees raak as ek voor die kamera moet verskyn nie.
0 likes • 15h
Jy is pritty genoeg dat die kamera jou luuuuuuuuuv!! Onthou dit!!!
Dag 2 van 21 dae uitdaging
Die storie wat ek vandag kies om agter te los is om vir myself te sê ek is nie goed genoeg nie. Ek het nie 'n graad agter my naam nie so ek is nie so geleerd soos die wat suksesvolle besighede besit nie.
0 likes • 15h
Risna, join the club, maar dink jy nie eerder op ons oouderdom hoef ons mos nie meer te worry of ons goed genoeg is of nie? Ons kan probeer & surely gaan ons nie als so goed doen soos die jonges of geleerdes nie, maar shit - ons probeer darem ..... & dit moet beslis vir iets tel!!!!
Die storie wat ek vandag kies om agter te los
Ek kies om agter te los, dat ek te oud is, om iets van my lewe te maak, en ek kies om op te hou kyk na ander van my ouderdom wat ek as suksesvol sien, ek kies ook om nie een dag meer te vergeet, Hoekom. Ek hierdie doen nie, vir myself, my kinders en kleinkinders♥️
0 likes • 15h
@Retha Le Roux Aikona, eks ok 'n Ouma & eintlik dink ek ons behoort te voel "wat het ons om te verloor? Ons is oud genoeg om enigiets te doen sonder dat iemand iets oor ons kan sê"!
Week 1van die 21 dae
Week 1 Dag 2 Die storie wat ek vandag kies om agter te los is..Ek het nie genoeg vertroue in my self nie en bang wat aner gan SE
0 likes • 15h
Hier is my raad aan jou as jy daaroor worry: hulle bied nie aan om jou rekeninge te betaal nie, so jy doen wat jy moet doen om dit gedoen te kry! Dit is wat ek ook agterlaat vandag .....
Dag 2 v 21 dae
Wat ek agterlaat: om te worry oor "wat sal my vriende & familie sê" - dis mos nie hulle wat my rekenings aan die einde vd maand moet betaal nie!
1-7 of 7
Loraine Grobler
1
1point to level up
@loraine-grobler-3108
Here to change lives .......

Active 15h ago
Joined Jun 26, 2026
Kleinbrak