Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Aug
Sep
Oct
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
What is this?
Less
More

Memberships

Inspire.Create.Monetize

59 members • Free

A-Span

1.8k members • $10/m

Digital Abundance Community

1.2k members • Free

Digital Growth Community

60.7k members • Free

11 contributions to Inspire.Create.Monetize
Die storie wat ek vandag kies om agter te los
Ek kies om agter te los, dat ek te oud is, om iets van my lewe te maak, en ek kies om op te hou kyk na ander van my ouderdom wat ek as suksesvol sien, ek kies ook om nie een dag meer te vergeet, Hoekom. Ek hierdie doen nie, vir myself, my kinders en kleinkinders♥️
0 likes • 20h
Die lewe is te kort om vir jouself te sê jy kan nie want jy is te oud. Onthou met grysheid kom wysheid. Iets wat niemand by jou kan weg vat nie. Ek is seker jy is 'n super hero ouma!
Week 1van die 21 dae
Week 1 Dag 2 Die storie wat ek vandag kies om agter te los is..Ek het nie genoeg vertroue in my self nie en bang wat aner gan SE
0 likes • 20h
Marie soveel van ons maak daardie fout. Ons is sooo bekommerd oor wat ander sê en dink oor ons.
Dag 2 van 21 dae uitdaging
Die storie wat ek vandag kies om agter te los is om vir myself te sê ek is nie goed genoeg nie. Ek het nie 'n graad agter my naam nie so ek is nie so geleerd soos die wat suksesvolle besighede besit nie.
Ek daag op
Ek daag op .... nie met om my besigheid te groei nie maar ook om persoonlik te groei en te verander in 'n suksesvolle bemarker, maar ook om hoop te gee aan ander.
Op daag
Ek daag op omdat .... Ek daag op omdat ek weet waartoe ek instaat is en wil ñ sukses maak van dit wat ek doen. My rede vir my besluit om hierdie uitdaging te vat is om beheer van my besigheid te wees en die groei daarvan te sien want ek wil vir my kinders ñ beter toekoms skep.
0 likes • 1d
Christina mag jy na hierdie 21 dae uitdaging wees wie jy hoop om te wees met 'n besigheid wat elke dag groei en suksesvol wees.
1-10 of 11
Risna Van Zyl
2
5points to level up
@risna-van-zyl-4469
Dollars online with Legacy Builder Program

Active 12h ago
Joined Jun 29, 2026