Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Aug
Sep
Oct
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
What is this?
Less
More

Memberships

Inspire.Create.Monetize

59 members β€’ Free

A-Span

1.7k members β€’ $10/m

7 contributions to Inspire.Create.Monetize
Die storie wat ek vandag kies om agter te los
Ek kies om agter te los, dat ek te oud is, om iets van my lewe te maak, en ek kies om op te hou kyk na ander van my ouderdom wat ek as suksesvol sien, ek kies ook om nie een dag meer te vergeet, Hoekom. Ek hierdie doen nie, vir myself, my kinders en kleinkindersβ™₯️
0 likes β€’ 5h
Dankie julle almal.. Julle is dierbaar β€οΈπŸ€—
Week 1 Dag 3
Van vandag af wag ek nie meer vir motivering om 'n hele week se content vooruit te maak nie, ek het myself laat glo dat ek nie so ver vooruit kan dink nie, en sodra ek 1 video gemaak het en die volgende een wil beplan is dit asof my brain afskakel. 🫣
0 likes β€’ 5h
Jy gaan hierdie ACE, en terugkyk op elke stukkie content en net trots wees op wat jy gedoen gekry het πŸŽŠπŸŽŠπŸ€—πŸ€—β€οΈβ€οΈ
Week 1 Dag 3
Van vandag af wag ek nie meer vir motivering om my dag se take te doen en vir myself op te daag nie. Ek weet wat vir my belangrik is en moriveer myself om daarby uit te kom.
0 likes β€’ 5h
Jy kan hierdie doen... En na hierdie 21 dae is jy by elke belofte wat jy aan jouself gemaak het.. You can do this.. 🎊🎊❀️❀️
Van vandag af wag ek nie meer vir motivering om
Om op te daag vir my beloftes aan myself nie... Om deur te druk al wil ek sommer net in die bed bly.. Om te doen wat ek weet ek moet β€οΈπŸ€—
0
0
Dag 2 van opdaag
Die storie wat ek vandag kies om agter te los is dat ek nie so goed is soos ander nie omdat ek nie geleenthede gehad het nie. Ek los vandag agter dat ek nie so goed lyk soos ander nie. En dat ek dit nie kan verbeter nie want daar is nie finansies nie. Vandag verander alles.
0 likes β€’ 1d
Liezel, ek kan net een groot Amen op dit sΓͺ.. Jy is beautiful en perfek nes jy is, en ander se opinie bepaal nie jou waarde nie..jy gaan so baie suksesvol wees in nie net jou besigheid nie, maar ook in hoe jy jouself sien Beautiful en Perfek.. En onthou daar is net een soos jy op hierdie hele aarde.
1-7 of 7
Laetitia Botha
2
10points to level up
@laetitia-botha-8107
Mamma van 3...Ouma van Amper 2 Blessings 😍😍... Met "n dankbare hart en 'n lewe propvol van Miracles β€οΈπŸ™πŸ€—

Active 5h ago
Joined Jun 24, 2026
Potchefstroom