Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Aug
Sep
Oct
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
What is this?
Less
More

Memberships

Inspire.Create.Monetize

59 members • Free

A-Span

1.7k members • $10/m

Digital Growth Community

60.6k members • Free

12 contributions to Inspire.Create.Monetize
Week 1 Dag 2
Die storie wat ek vandag kies om agter te los is..Ek het nie genoeg vertroue in myself nie, Ek bevraagteken elke post wat ek doen, was dit goed genoeg of nie?
0 likes • 13h
Retha jou video's is stunning.
Day 2 of 21 day challenge
The story I am choosing to leave behind is that I'm not good enough or capable enough to make a success out of this.
0 likes • 13h
Proud of you Kimberley
Dag 2 van 21 dae uitdaging
Die storie wat ek vandag kies om agter te los is om te glo ek is nie goed genoeg nie en nie meer om te gee wat mense dink van my nie.
Faceless Carousel
Ek weet nie hoe om die link hier te doen nie, maar so lyk hy
Faceless Carousel
0 likes • 2d
@Mariska Fourie Dankie ek is faceless wou net seker gemaak het
0 likes • 2d
@Kimberley Steadman Baie dankie
HOOP!!!
Ek daag op omdat, ek weet ek is vir meer bedoel. Die Here het 'n plan met my lewe! Ek het besluit om hierdie uitdaging te begin, want ek moet myself bewys dat depressie, angs, gesondheid en uitbranding nie my drome en toekoms verder gaan steel nie. Ek wil vir ander hoop bring en vir myself en my gesin&familie 'n beter toekoms bied. 🦋
1 like • 2d
Amen. Jy is tot alles in staat deur God wat jou die krag gee.
1-10 of 12
Charleen Fourie
2
8points to level up
@charleen-fourie-4305
Charleen Fourie

Active 11h ago
Joined Jun 24, 2026