Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Aug
Sep
Oct
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
What is this?
Less
More

Memberships

Brand Within a Brand

244 members • Free

Magnetic Circle

1.2k members • $1,200

Inspire.Create.Monetize

59 members • Free

Digital Growth Community

60.7k members • Free

A-Span

1.7k members • $10/m

76 contributions to Inspire.Create.Monetize
Week 1 Dag 3
Van vandag af wag ek nie meer vir motivering om 'n hele week se content vooruit te maak nie, ek het myself laat glo dat ek nie so ver vooruit kan dink nie, en sodra ek 1 video gemaak het en die volgende een wil beplan is dit asof my brain afskakel. 🫣
0 likes • 8h
Eintlik se ek dit verkeerd, ek beplan wel my content op papier vir die week, maar ek record nie voor die tyd nie.
0 likes • 4h
@Alice Van Wyk oh my soul, daai dag sal ek uit my vel spring 🤣
DAY 2 – Motivation Gets You Started. Discipline Keeps You Going. 💪
Yesterday, many of you took the first step in Die Opdaag Uitdaging. 🎉 Today is where the real challenge begins. Because Day 2 isn't as exciting as Day 1. The excitement starts to wear off, and that's when discipline has to take over. Here's something I want you to remember: You don't have to feel motivated every day. You just have to keep the promise you made to yourself. Every time you show up—even when you don't feel like it—you build something far more valuable than motivation. You build self-trust. And when you trust yourself, everything else becomes easier. So, if today feels a little harder than yesterday... Good. That means you're growing. 💬 Today's check-in: What's one promise you're making to yourself today—and more importantly, are you going to keep it? Drop it in the comments and let's hold each other accountable. 👇 Your Content Coach 🌱✨
1 like • 4h
Om aan te hou, om nie moedeloos te raak as dit lyk of iets te werk nie.
Die storie wat ek vandag kies om agter te los
Ek kies om agter te los, dat ek te oud is, om iets van my lewe te maak, en ek kies om op te hou kyk na ander van my ouderdom wat ek as suksesvol sien, ek kies ook om nie een dag meer te vergeet, Hoekom. Ek hierdie doen nie, vir myself, my kinders en kleinkinders♥️
1 like • 10h
@Loraine Grobler Verseker!!!! 🤣
1 like • 10h
@Saartjie Bester well done, n voorbeeld vir ons 🌸🌸🌸
Dag 2 v 21 dae
Wat ek agterlaat: om te worry oor "wat sal my vriende & familie sê" - dis mos nie hulle wat my rekenings aan die einde vd maand moet betaal nie!
0 likes • 10h
Net so 👌
Dag 3
Van vandag af wag ek nie meer vir motivering om te begin leer en te verstaan hoe om my besigheid reg te werk nie want niks gaan verander as jy nie daai eerste stap vat nie!!!
2 likes • 10h
Yes dis baie waar, en dit help as jy weet daar is mense wat dieselfde struggle het maar die pad saam met jou stap.
1-10 of 76
Retha Le Roux
4
25points to level up
@retha-le-roux-4508
Building a legacy today to last a lifetime.

Active 4h ago
Joined May 22, 2026