User
Write something
Dag 5
Ek is nie meer bereid om die prys te betaal van my tekorte nie. Te kort aan selfvertroue,tekort aan finansies,tekort van ondervinding nie. Ek gaan nie meer terugkyk na wat mense van my dink nie. Ek sal en gaan my tekorte breek en myself verbeter.
0
0
Dag 5 of 21day challenge:
Ek is nie meer bereid om die prys te betaal vir my swaar kry nie want my gesondheid ly daaronder saam met my lewe ek sal met hart en siel volhou met hierdie uitdaging tot ek sukses bereik want ek wil nie meer swaar kry nie.
21day challenge
Ek is nie meer bereid om die prys te betaal van my ego nie. Ek is skaam dat familie of my kollegas my video's. Iets sien.
0
0
Dag 5 van 21dae Challenge
Ek is nie meer bereid om die prys te betaal van nie opdaag vir myself en my besigheid nie. Ek het die prys lank genoeg betaal omdat ek my besigheid soos n speelding hanteer het, en dit stop vandag, van nou af is dit alles in sit in my besigheid want in werklikheid is dit n blessing van die Here af wat ek behadel soos n speelding deur nie ernstig genoeg of met ernstige DISSIPLINE op te gedaag en te gewees het van die begin af nie.
Day 5 of 21 day challenge
I am no longer willing to pay the price of staying stuck where I am because of fear and procrastination.
0
0
1-30 of 163
powered by
Inspire.Create.Monetize
skool.com/inspirecreatemonetize-1481
Clarity Today. Confidence Tomorrow. Freedom Forever.
Create content that works - build a business that pays.
Clarity, consistency, and real growth.
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by