Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
Sep
Oct
What is this?
Less
More
86 contributions to Inspire.Create.Monetize
Persoonlike Win
Ek het gister na Hester se live die tip gaan gebruik en gaan soek vir mense wie se posts ek na sal kyk,wat my ideale klient is en paar gelike ens. Daarna het ek gepost op TT en FB en my views trek nou al op 1K(fb) en 1.3K op TT. Ek moes iets reg gedoen het in daai post. Weet ons moenie daarop fokus nie,maar dit maak mens weer bietjie positief. @Hester Conradie baie baie dankie vir jou leiding,kan nie genoeg dankie se nie.
1 like • 4d
@Debby Steadman baie dankie.
2 likes • 3d
@Lorika Coetzer 🤭
Week 2 Dag 9
I may not know everything about _______,but I have experience with _______,and that has taught me _____. Ek weet dalk nognie als van online besigheid nie,maar ek het jare se ondervinding met kliente diens en tuisgebak,spesifiek verjaarsdag koeke met fyn detail en dit het my geleer hoe mense verskillend dink,hulle eie idees en selfs ander bakster vra my raad oor hoe om 'n spesifieke iets te maak werk of iets wat ek aangeleer het,hoe om 'n resep aan te pas todat hy vir my werk.
1 like • 3d
@Lorika Coetzer baie dankie,dit is soos Hester se,jare se ondervinding voel baie keer vir ons eenvoudig.
Week 2 Dag 10
Mense mag my herken deur my vaardigheid om kreatiewe idees te hê,om probleme raak te sien en op te los,om te multytask daagliks,om na hulle te luister,makliker maniere te vind om dinge te doen,organiseer choas en kry dinge gedoen hetsy met hulp of alleen,verantwoordelikheids sin en geduld met kinders en bejaardes en elke dag te hanteer soos hy kom.
2
0
Week Dag 8
If I could go back and talk to the version of me who was struggling with _______ I would tell her: Ek het vir baie jare gesukkel met die gedagte van "die gemiddelde kind" op skool en was tot onlangs oortuig dat ek nie iets heeltemal anders kon aanpak en vir myself beter kon doen aswat ek reeds geleer het met my hande doen nie. Was bang vir tegnologie. Na ek die mindshift moes en gedoen het,het ek besef dat ek in baie meer staat is,om baie nuwe dinge te leer en bou en kan reeds 'n verskil sien. So dit wat ander my laat glo het,het my baie terug gehou in my lewe.
Week 1 Dag 7
Van vandag af gaan gaan ek stop om alles te bevraagteken oor ek voel ek is nognie goed genoeg nie en ek gaan begin met dit waar ek al reeds is.
0 likes • 4d
@Hester Conradie stadig besig om in te haal. Was/is siekerig en my pa versorg so kom nie by als nie. Maar elke bietjie help my geweldig baie. Kyk bietjie by die wins!🤭
1-10 of 86
Liezel Coetser
5
307 points to level up
@liezel-coetser-3359
Ek is Liezel Coetser van vanderbijlpark. Enkel ma van 1 seun en is tans 'n tuisbakster. Wil graag 'n beter lewe vir my en my kind skep.

Active 1d ago
Joined Jun 25, 2026
Vanderbijlpark