Wen
Ek wil net gou ietsie met julle deel. Vir my het dit nogal baie beteken. Ek is al 7 maande in en nog nie sales gehad nie. Maar ek het vrede gemaak met dit en nou probeer ek net om elkedag net bietjie beter te word. n paar daggies terug het ek n video gepost. En wat vir my n wen was, was die engagement wat ek gekry het. 574 views wat my meeste nog ooit was, 3 likes, 7 comments van kliente wat belang stel. 4 shares en 1 favorite. Dis sukke klein dingetjies wat ook saak maak. Wat mens weer bietjie hoop gee. En ek wil net bedank vir haar goeie hart om mense soos ek wat sukkel te help.
12
20 comments
Lizelle Crouse
3
Wen
powered by
Inspire.Create.Monetize
skool.com/inspirecreatemonetize-1481
🔥 Empowering driven people to transform mindset, gain confidence, and build multiple income streams — creating freedom, purpose, and independence!
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by