Ek wil net gou ietsie met julle deel. Vir my het dit nogal baie beteken. Ek is al 7 maande in en nog nie sales gehad nie. Maar ek het vrede gemaak met dit en nou probeer ek net om elkedag net bietjie beter te word. n paar daggies terug het ek n video gepost. En wat vir my n wen was, was die engagement wat ek gekry het. 574 views wat my meeste nog ooit was, 3 likes, 7 comments van kliente wat belang stel. 4 shares en 1 favorite. Dis sukke klein dingetjies wat ook saak maak. Wat mens weer bietjie hoop gee. En ek wil net