If I could go back and talk to the version of me who was struggling with _______ I would tell her:
Ek het vir baie jare gesukkel met die gedagte van "die gemiddelde kind" op skool en was tot onlangs oortuig dat ek nie iets heeltemal anders kon aanpak en vir myself beter kon doen aswat ek reeds geleer het met my hande doen nie. Was bang vir tegnologie.
Na ek die mindshift moes en gedoen het,het ek besef dat ek in baie meer staat is,om baie nuwe dinge te leer en bou en kan reeds 'n verskil sien.
So dit wat ander my laat glo het,het my baie terug gehou in my lewe.