User
Write something
7h (edited) • Challenges & Exercises etc
Dag 2 van 21 dae uitdaging Dag 2 - Die storie wat ek vandag kies om agter te los.... Is om ophou te dink aan wat ander mense sê, gaan sê van my! Om daardie woorde en uitdrukkings totaale en al te delete, en daarvan vergeet. Van vandag af, om positief te bly , te fokus op dit wat vir my Beplan, Beskore is, en waarvoor ek weet waarnatoe ek in staat is. En ek Glo met die Hulp van die Here is al hierdie dinge moontlik, want dit is wat Hy vir my en soveel ander beplan, 'n Hoopvolle Toekoms, om te floreer in Sy weë.
Dag 3 van 21 dae uitdaging
Van vandag af wag ek nie meer vir motivering om training te doen, te groei en beter oor myself te doen nie.
Dag 2 van 21 dae uitdaging
Die storie wat ek vandag kies om agter te los is om te glo ek is nie goed genoeg nie en nie meer om te gee wat mense dink van my nie.
Dag 4 van 21 dae uitdaging
Die een gewoonte wat ek van vandag af gaan bou aan is om elke dag training te doen dat ek kan groei en leer.
"Ek is nie meer bereid om die prys te betaal van
Van wonder wat sou gewees het as ek net probeer het. En nie speit te wees omdat ek nooit iets genoeg kans gegee het nie. Om SELF iets te bereik tenspeite van my lewenswyse.
1-30 of 310
powered by
Inspire.Create.Monetize
skool.com/inspirecreatemonetize-1481
Clarity Today. Confidence Tomorrow. Freedom Forever.
Create content that works - build a business that pays.
Clarity, consistency, and real growth.
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by