Week 3 - Dag5(19)
Ek gaan nie langer wag vir my naastes om my te ondersteun voor ek begin nie.
Net so iets persoonliks,ek het 1 persoon in my lewe wat voel ek is besig om my tyd te mors. Sy redenasie is,as jy iewers in die lewe wil kom moet jy werk daarvoor.
Nou kyk ek weet nie van julle nie,maar die kom nie maklik nie,dis harde werk en dissepline wat ek als moet aanleer.
Maar ja,dit kos mens seker dat jy jou moet wip,dat jy voel EK SAL HULLE WYS!
2
11 comments
Liezel Coetser
5
Week 3 - Dag5(19)
powered by
Inspire.Create.Monetize
skool.com/inspirecreatemonetize-1481
A community for digital resellers & content creators to gain clarity, build confidence, create better content & grow their business.
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by