Week 3 dag 6 (20)
Wat help jou om aan te hou wanneer dit stil raak?
Oeeee my kinders...uit en uit!!! My droom om by die huis te wees in die middae sal nooit ophou nie. En as dit moeilik en stil raak hoef ek net na hulle te kyk dan weet ek hoekom ek dit doen. Ek kry sommer dan weer woema vir n week hahahah
Ek wil my kinders leer dat uithou gemaak is om aan te hou en nie op te gee nie. Ek wil he hulle moet weet dat ek nie net sit en dink dit gaan in my skoot val nie, ek werk vir dit elke dag, al kyk niemand nie, al klap niemand hande nie.
Oeee gee my sommer nou weer woema terwyl ek hier tik hahahah
2
3 comments
Chantel van Wyk
5
Week 3 dag 6 (20)
powered by
Inspire.Create.Monetize
skool.com/inspirecreatemonetize-1481
A community for digital resellers & content creators to gain clarity, build confidence, create better content & grow their business.
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by