I may not know everything about _______,but I have experience with _______,and that has taught me _____.
Ek weet dalk nognie als van online besigheid nie,maar ek het jare se ondervinding met kliente diens en tuisgebak,spesifiek verjaarsdag koeke met fyn detail en dit het my geleer hoe mense verskillend dink,hulle eie idees en selfs ander bakster vra my raad oor hoe om 'n spesifieke iets te maak werk of iets wat ek aangeleer het,hoe om 'n resep aan te pas todat hy vir my werk.