Persoonlike Win
Ek het gister na Hester se live die tip gaan gebruik en gaan soek vir mense wie se posts ek na sal kyk,wat my ideale klient is en paar gelike ens.
Daarna het ek gepost op TT en FB en my views trek nou al op 1K(fb) en 1.3K op TT. Ek moes iets reg gedoen het in daai post. Weet ons moenie daarop fokus nie,maar dit maak mens weer bietjie positief.
baie baie dankie vir jou leiding,kan nie genoeg dankie se nie.
5
5 comments
Liezel Coetser
5
Persoonlike Win
powered by
Inspire.Create.Monetize
skool.com/inspirecreatemonetize-1481
I help people build real online businesses through clarity, brand, authentic content and practical strategies that help them grow.
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by