Groot win vir my
Ek wil sommer iets deel, toe ek die 1ste keer met Hester gepraat het was haar 1ste woorde aan my, Jy is te veel in jou kop Retha 🤣, ek het hierdie afgelope 2 weke besluit ek moet dit fix voor ek enige iets anders doen, so ek werk hard aan my videos om gemaklik te lyk en net my hart te deel, ek het hierdie afgelope 3 dae 6 nuwe followers op Tiktok gekry 💃, my views en likes tel ook weer op, so dit voel weer soos progress vir my, ek moet nog hard werk daaraan om nie alles te overthink nie, but i am getting there 🌸
7
4 comments
Retha Le Roux
5
Groot win vir my
powered by
Inspire.Create.Monetize
skool.com/inspirecreatemonetize-1481
I help people build real online businesses through clarity, brand, authentic content and practical strategies that help them grow.
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by