"Ek is nie meer bereid om die prys te betaal van..."
Dag 5 van 21 Dae Challenge....Ek is nie meer bereid om die prys te betaal vir alles wat ek verloor nie...Ek kies vandag om myself eerste te sit en vir my Familie n beter lewe te bou....Ek besef vandag hoe meer ek agter uit geraak het met elke dag se besluit wat ek net dieselfde dinge gedoen het....Ek mis die geleenthede om te sien hoe goed ek eintlik kan wees in dit wat ek graag wil doen met my lewe
Om elke dag te sit in dieselfde dinge is die duurste prys wat ek nog ooit kon betaal....want ek het teveel begin glo dat ek n mislukking is nie.....Ek kies vandag elke nuwe klein aksie om eendag n groot verskil te doen en te wees
3
8 comments
Alice Van Wyk
5
"Ek is nie meer bereid om die prys te betaal van..."
powered by
Inspire.Create.Monetize
skool.com/inspirecreatemonetize-1481
Clarity Today. Confidence Tomorrow. Freedom Forever.
Create content that works - build a business that pays.
Clarity, consistency, and real growth.
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by