Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Aug
Sep
Oct
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
What is this?
Less
More

Memberships

Max Business School™

265.6k members • Free

Digital Growth Community

60.6k members • Free

Inspire.Create.Monetize

59 members • Free

133 contributions to Inspire.Create.Monetize
Week 1: Day 2 Content Hooks
POST 1 Content Pillar: Curiosity / Humor / Reality Check ENGLISH Hook I don't know who needs to hear this... but your bills clearly didn't get the "save money" memo. 😅 Talking Points - Every month seems to bring a new expense. - Just when you think you're catching up... - Something else pops up. - That's why so many people have started looking at ways to earn an additional income. - Not because they're unhappy. - But because having options feels a lot better than feeling stuck. - The world has changed. - And many people are realizing that learning something new could change their future too. - Sometimes one new skill is all it takes to open a new door. CTA Comment OPTIONS if you'd love to have more financial breathing room. AFRIKAANS Hook Ek weet nie wie dit moet hoor nie... maar jou rekeninge het beslis nie die "spaar geld" memo gekry nie. 😅 Talking Points - Dit voel of elke maand 'n nuwe uitgawe opdaag. - Net wanneer jy dink jy haal asem... - Daag iets anders op. - Dis hoekom al hoe meer mense na maniere kyk om ekstra inkomste te skep. - Nie omdat hulle ongelukkig is nie. - Maar omdat meer opsies beter voel as om vasgevang te voel. - Die wêreld het verander. - En baie mense besef dat om iets nuuts te leer ook hul toekoms kan verander. - Soms is een nuwe vaardigheid al wat nodig is om 'n nuwe deur oop te maak. CTA Kommentaar OPSIES as jy ook meer finansiële asemruimte wil hê. POST 2 Content Pillar: Educational / Curiosity ENGLISH Hook Can I bust one of the biggest myths about making money online? Talking Points - Many people think you need to be an expert before you start. - But think about it... - Nobody starts as an expert. - Every successful person started by learning. - They asked questions. - They made mistakes. - They improved over time. - The goal isn't to know everything. - The goal is to know a little more tomorrow than you know today. - That's how progress is made. CTA Comment LEARN if you're open to learning something new that could create more opportunities.
0 likes • 1h
Dankie Hester ek stem saam Mariska....Hierdie hooks help regtig veral vandat ek nou oor geskuif het na Facebook
"Die storie wat ek vandag kies om agter te los is..."
Die storie wat ek vir myself vertel al vir jare is EN wat ek kies om vandag agter te los is ...." Ek dink nie ek is goed genoeg of selfversekerd genoeg om n sukses te maak van wat ek ookal mag aanpak in die lewe nie..." "Ek kies vandag om op te daag en aan myself te werk...In plaas van selfversekerd wees gaan ek real en raw opdaag want sukses kom nie van perfek wees nie en ek het nie nodig om enige iemand behalwe myself tevrede te stel nie....Ek doen hierdie vir myself
0
0
dag 2 van opdaag
Die storie wat ek vandag kies om agter te los dat die ongeluk nie meer my mens wees meer beheer nie ,die feit dat ek voel ek ek is nie goed genoeg nie.En dat ek is nie mooi genoeg nie niemand sien my raak nie ek maak klaar met daai storie vandag
1 like • 2h
@Mariska Fourie Ek stem saam jou 100%.....If they can do it YOU CAN DO IT.....You GOT THIS!!!!! Kyk net hoe ver het jy al gekom en jy gaan sterker bo uitkom
Dag 1: Ek daag op
Ek daag op want ek moet regtig begin werk aan my tyd bestuur, ek sit soveel goed by maar kom nie by goed uit om van dit klaar te maak sodat ek my aandag kan aanskyf nie. Ek het ook nodig om te werk aan goed wat my besigheid moet vorentoe beweeg waar ek my inkomste ook aanstoor en aanvul. Ek het hierdie besigheid begin want ek het n passie om mense te help en te help hulself op bou, hulle vertroue in hulself terug te kry want ek weet hoe voel dit. EK het ook die besigheid begin want ek inkomste maak uit my passies uit.
0 likes • 2h
@Hester Conradie God het n plan met jou lewe....Hy is reeds besig om Sy plan uit te speel want jy is reeds besig om ons almal weer hoop te gee en te help....Jy rock en jy gaan nog baie hoogtes bereik meer as wat jy ooit gedink het
Dag 2
Die storie wat ek vandag kies om agter te los is dat die negatief wat my kop vir my se dat ek nie slim genoeg is om my besigheid n sukses te kan maak nie, dit stop vandag!!!
1 like • 2h
@Christiaan Bergsma Oh wow.....DIT STOP VANDAG !!!! Wat n statement.....Jy kan meer sukses behaal as wat jy ooit vertel was of gedink het.....You GOT THIS !!!!!
1-10 of 133
Alice Van Wyk
5
280points to level up
@alice-van-wyk-8164
I am a digital marketer who strive to help others achieve and build themselves legacies to come

Active 53m ago
Joined Sep 30, 2025