"Ek daag op omdat"
Ek daag op omdat ek al te hard geval het om net te bly le.....Die lewe het my al baie omgeslaan, maar ek kies om weer op te staan en weer te begin...Nou begin ek vir die regte rede....Ek DAAG OP OMDAT ek weer in myself wil glo....Nie die labels wat mense op my gesit het nie, nie wat ander dink nie,maar omdat ek weet ek is beter as om net te gaan le en nie weer te probeer nie
Ek het hierdie 21 Dae Challenge begin omdat ek weet ek het n probleem met myself...Ek sukkel om te glo in myself...Daarom doen ek hierdie challenge om my vrees aan te vat en te "conquer" en te groei in wie ek kan wees
2
8 comments
Alice Van Wyk
5
"Ek daag op omdat"
powered by
Inspire.Create.Monetize
skool.com/inspirecreatemonetize-1481
Clarity Today. Confidence Tomorrow. Freedom Forever.
Create content that works - build a business that pays.
Clarity, consistency, and real growth.
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by