"Die storie wat ek vandag kies om agter te los is..."
Die storie wat ek vir myself vertel al vir jare is EN wat ek kies om vandag agter te los is ...." Ek dink nie ek is goed genoeg of selfversekerd genoeg om n sukses te maak van wat ek ookal mag aanpak in die lewe nie..."
"Ek kies vandag om op te daag en aan myself te werk...In plaas van selfversekerd wees gaan ek real en raw opdaag want sukses kom nie van perfek wees nie en ek het nie nodig om enige iemand behalwe myself tevrede te stel nie....Ek doen hierdie vir myself
2
6 comments
Alice Van Wyk
5
"Die storie wat ek vandag kies om agter te los is..."
powered by
Inspire.Create.Monetize
skool.com/inspirecreatemonetize-1481
Clarity Today. Confidence Tomorrow. Freedom Forever.
Create content that works - build a business that pays.
Clarity, consistency, and real growth.
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by