Dag 5 van 21dae Challenge
Ek is nie meer bereid om die prys te betaal van nie opdaag vir myself en my besigheid nie. Ek het die prys lank genoeg betaal omdat ek my besigheid soos n speelding hanteer het, en dit stop vandag, van nou af is dit alles in sit in my besigheid want in werklikheid is dit n blessing van die Here af wat ek behadel soos n speelding deur nie ernstig genoeg of met ernstige DISSIPLINE op te gedaag en te gewees het van die begin af nie.
0
4 comments
Lorika Coetzer
4
Dag 5 van 21dae Challenge
powered by
Inspire.Create.Monetize
skool.com/inspirecreatemonetize-1481
Clarity Today. Confidence Tomorrow. Freedom Forever.
Create content that works - build a business that pays.
Clarity, consistency, and real growth.
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by