Dag 21 Belofte
Watter belofte maak ek aan myself vir die volgende 90 dae...
Ek belowe aan myself om aan te hou opdaag vir myself.... Om te bly glo Ek kan soos ek tans doen, om dit wat ek geleer het, van omstandighede mag my nie so consume dat my lewe en besigheid daaronder lei nie... dat die lewe my nie so insluk, dat ek my uiteindelike doelwitte van Vrede, Vreugde, Vryheid en Voorspoed vergeet nie, en elke dag sal fokus, een dag op 'n slag.. Want sukses word nie oornag gebore... maar deur een klein iets te verander... En dis my beloftes aan myself... 🙏
2
1 comment
Laetitia Botha
4
Dag 21 Belofte
powered by
Inspire.Create.Monetize
skool.com/inspirecreatemonetize-1481
A community for digital resellers & content creators to gain clarity, build confidence, create better content & grow their business.
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by