Ek het so baie geleer vandag dankie Hester. Ek weet nou presies hoe om die week op te volg en watter vrae om te vra om 'n gesprek te voer met almal wat die week my guide gevra en gekry het.
Kan nie genoeg dankie sè vir alles wat ons die week geleer het nie.