Baie dankie vir elkeen wat deel word van Koffietyd se gemeenskap, ek waardeer elkeen wat inskryf.
Dinge gaan nog maar stadig op hierdie stadium, ek moet nog voete vind maar ekself is rustig want ek weet alles het sy plek en tyd en Vader se tyd is die beste.
Dit gaan 'n gemeenskap wees wat in elke geval anders gaan wees, nie die normale digitale bemarking manier nie al is ek ook deel van DMS waar ek so baie leer van die digitale moontlikhede.
Groetenis en draai julle warm toe met al die koue.
Ria uit 'n warmer Namibië