☕ 30 Dae met God — Daaglikse Joernaal
'n 30-dag geestelike groei joernaal vir vroue wat dieper met God wil loop.
Elke dag bevat:
📖 'n Bybel vers
☕ 'n Dagstukkie uit my eie hart
🎨 Kreatiewe ruimte om te teken, plak of kleur
✍️ 'n Joernaal vraag om oor te nadink
🙏 'n Gebed vir die dag
Beskikbaar as digitale PDF én afdrukbare weergawe.