Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Jun
Jul
Aug
Sep
Oct
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
What is this?
Less
More

Owned by Magdalena M

Koffietyd met Ria

13 members • $1/month

''n Warm Afrikaanse gemeenskap waar vroue saam groei in geloof, gebed en God se Woord. Kom kuier. Kom groei. ☕

Memberships

Skoolers

188.6k members • Free

The Digital Bridge Movement

27 members • Free

Scalable Brand Society

98 members • Free

Magnetic by Faith

139 members • Free

Tech Confident Community

494 members • Free

Magnetic Circle

982 members • $97/m

Dare2Dream

377 members • Free

Digital Abundance Community

1.2k members • Free

A-Span

1.6k members • $10/m

5 contributions to Koffietyd met Ria
Digital Product
Baie opgewonde met my eerste digitale produk geskep in Afrikaans met Engels wat volg.. Dankie vir elkeen wat deel daarin. I am so excited to share that I posted my first digital product in my community . Thank you for sharing this excitment. The English one wil follow soon.
0
0
Digital Product
Welkom
Baie dankie vir elkeen wat deel word van Koffietyd se gemeenskap, ek waardeer elkeen wat inskryf. Dinge gaan nog maar stadig op hierdie stadium, ek moet nog voete vind maar ekself is rustig want ek weet alles het sy plek en tyd en Vader se tyd is die beste. Dit gaan 'n gemeenskap wees wat in elke geval anders gaan wees, nie die normale digitale bemarking manier nie al is ek ook deel van DMS waar ek so baie leer van die digitale moontlikhede. Groetenis en draai julle warm toe met al die koue. Ria uit 'n warmer Namibië
1
0
Moeders se Dag
Vrou, Moeder, Ouma......die vrou wat God ken en dien se waarde moet elke dag gevier word. Kosbaar is jy in Sy oë, meer werd as korale en edelgesteentes en jy moet geprys word. Moet nooit jou waarde onderskat nie, God die Vader het jou goed genoeg geag om in Sy woord jou te beskryf. Shalom 🕊️
2
0
Moeders se Dag
Welkom by Koffietyd met Ria! ☕
Ek is so bly jy is hier. Stel jouself gerus voor — waar kom jy vandaan en wat het jou hierheen gebring?" Stel jouself gerus voor aan die ander lede van die gemeenskap sommer met 'n foto sodat ons mekaar beter kan leer ken, sien en hoor met wie ons gesels. Vertel verder bietjie oor jouself, waar jy woon, is jy 'n 9-5 Vrou of Mamma en wat jy in enige vrye tyd doen of enige stokperdjie
@Chrisna Taljaard 🩷
2 likes • 7d
@Latasha Du Plooy baie welkom in ons groep en Walvisbaai het darem die mooiste duine. Ouma wees is tops
Gratis Geskenkie
☕ Hier is my gratis geskenk vir jou — '5 Dinge wat God my geleer het'. Laai dit af en laat my weet wat jy dink! 🙏"
@Latasha Du Plooy 💚🩷
1-5 of 5
Magdalena M Scholtz
2
5points to level up
@ria-scholtz-2827
https://www.skool.com/coffee-with-ria-1141

Online now
Joined Apr 12, 2026
Namibia