User
Write something
Gratis Geskenkie
☕ Hier is my gratis geskenk vir jou — '5 Dinge wat God my geleer het'. Laai dit af en laat my weet wat jy dink! 🙏"
Welkom
Baie dankie vir elkeen wat deel word van Koffietyd se gemeenskap, ek waardeer elkeen wat inskryf. Dinge gaan nog maar stadig op hierdie stadium, ek moet nog voete vind maar ekself is rustig want ek weet alles het sy plek en tyd en Vader se tyd is die beste. Dit gaan 'n gemeenskap wees wat in elke geval anders gaan wees, nie die normale digitale bemarking manier nie al is ek ook deel van DMS waar ek so baie leer van die digitale moontlikhede. Groetenis en draai julle warm toe met al die koue. Ria uit 'n warmer Namibië
1
0
Welkom by Koffietyd met Ria! ☕
Ek is so bly jy is hier. Stel jouself gerus voor — waar kom jy vandaan en wat het jou hierheen gebring?" Stel jouself gerus voor aan die ander lede van die gemeenskap sommer met 'n foto sodat ons mekaar beter kan leer ken, sien en hoor met wie ons gesels. Vertel verder bietjie oor jouself, waar jy woon, is jy 'n 9-5 Vrou of Mamma en wat jy in enige vrye tyd doen of enige stokperdjie
Moeders se Dag
Vrou, Moeder, Ouma......die vrou wat God ken en dien se waarde moet elke dag gevier word. Kosbaar is jy in Sy oë, meer werd as korale en edelgesteentes en jy moet geprys word. Moet nooit jou waarde onderskat nie, God die Vader het jou goed genoeg geag om in Sy woord jou te beskryf. Shalom 🕊️
2
0
Moeders se Dag
1-4 of 4
powered by
Koffietyd met Ria
skool.com/coffee-with-ria-1141
''n Warm Afrikaanse gemeenskap waar vroue saam groei in geloof, gebed en God se Woord. Kom kuier. Kom groei. ☕
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by