Vrou, Moeder, Ouma......die vrou wat God ken en dien se waarde moet elke dag gevier word. Kosbaar is jy in Sy oë, meer werd as korale en edelgesteentes en jy moet geprys word. Moet nooit jou waarde onderskat nie, God die Vader het jou goed genoeg geag om in Sy woord jou te beskryf.
Shalom 🕊️