Cowboy candy 3 Koppies wit suiker 2 knoffeltoontjies fyn gemaak 1 Koppie wit asyn 2 Uie fyn gekap 2 Koppies chillies jou keuse (sonder pitte) fyn gekap 1 Groen peper fyn gekap Knypie cayene peper Knypie borrie Kook alles saam in die boom pot vir 5-10 minute. Plaas in gesteriliseerde bottels PC (pressure canning) vir 10 minute by 80 KPA ..vir 250ml Botteltjies. 500ml @80 KPA vir 15 minute. Hierdie hoeveelheid maak 3 Heuning botteltjies. Mens kan dit ook inmaak deur waterbad. Dit kan dan veilig wees vir n jaar. Plaas in yskas na oopmaak. *het die inligting op Google raak gesien* nie veilig vir ander metodes nie* DIE VEILIGSTE METODE IS OM DIT ONDER HOร DRUK TE DOEN (PRESSURE CANNING) (Die skrywer van die resep is Antionette Viljoen)