User
Write something
Coffee hour is happening in 3 days
No More โ€œIโ€™ll Start Mondayโ€ ๐Ÿšซ
Weโ€™re not delaying anymore. Today counts. ๐Ÿ‘‰ What are you starting today?
No More โ€œIโ€™ll Start Mondayโ€ ๐Ÿšซ
Headline: ๐ŸŒฟ Rebuilding the Ecosystem | Die Ekosisteem word Vernuwe
[EN] Exciting news, family! Toeka & NOU is growing. We are currently busy with a complete "community revamp" to make our space more searchable, organized, and valuable for you. Over the next few days, youโ€™ll notice some changes: โœ… New categories to keep our discussions clean. โœ… A fresh look for our "About" page to attract the right stewards. โœ… Improved Classroom guides to help you grow your land and your life. Thank you for your patience as we move a few things around. We are building a legacy that lastsโ€”from Toeka tot NOU! ๐Ÿค [AF] Goeie nuus, familie! Toeka & NOU is besig om te groei. Ons is tans besig met 'n volledige vernuwing van ons gemeenskap om dit meer soekbaar, georganiseerd en waardevol vir julle te maak. Oor die volgende paar dae sal julle 'n paar veranderinge opmerk: โœ… Nuwe kategorieรซ om ons besprekings skoon te hou. โœ… 'n Nuwe voorkoms vir ons "About" blad om die regte rentmeesters te lok. โœ… Verbeterde "Classroom" gidse om jou te help om jou grond en jou gees te kweek. Dankie vir julle geduld terwyl ons dinge rondskuif. Ons bou 'n nalatenskap wat houโ€”van Toeka tot NOU! ๐Ÿค "Net soos ons hierdie groente help groei met ons LPN, is ons nou besig om die fondament van hierdie digitale gemeenskap te versterk." (Just as we help these vegetables grow with our LPN, we are now strengthening the foundation of this digital community.) ๐Ÿ‘‡
  Headline: ๐ŸŒฟ Rebuilding the Ecosystem | Die   Ekosisteem word Vernuwe
Nog 'n Lekker Kuiertjie Aand
Vanaand het ek, @Heidie Kriegler , @CC Kriegler en @Chris Jacobs lekker gekuier. Ons 2 stap al 'n 10 jaar pad saam. Dankie boeta vir die gesels en Heidie en CC vir die saam wees.
Nog 'n Lekker Kuiertjie Aand
Toeka & NOU kuiertjie โ˜•๐Ÿฐ๐Ÿบ๐Ÿท๐Ÿฅƒ
Kom kuier saam as jul niks het om te doen nie. Geen spesifieke agenda nie net lekker gesels en mekaar leer ken. As jy nie kan maak nie geen probleem nie. Jul kan wel kom in loer op die platvorm en kom kyk hoe dit vorder.
Toeka & NOU kuiertjie โ˜•๐Ÿฐ๐Ÿบ๐Ÿท๐Ÿฅƒ
Geldsake | Money Maters
Hoe posisioneer ek myself of my besigheid sodat geld beter vir my werk? How do I position myself or my business so that money works better for me? Al ooit gedink aan hierdie vraag? Every thought of this question before? Met Toeka & NOU en vorige besighede het ek die vraag baie gevra en elke keer die verkeerde weg gekry om te volg wat nie werk nie. With Toeka & NOU en all businesses before, I asked the question and got the wrong way to follow that doesn't work. Nou het ek met die regte strukture kennis gemaak om dit te gebruik en ek wil baie graag ander saam op hierdie pad vat. Now I have come across the correct structures to use and I want to take others with me on this road.
Geldsake | Money Maters
1-30 of 33
powered by
Toeka & NOU Permaculture Farm
skool.com/toeka-nou-masterminds-1188
๐ŸŒฟ Toeka & NOU: Connecting humans & nature for our kids. Heritage & growth. Bou van Toeka tot NOU! ๐Ÿ•๏ธ Securing the future for the next generation.
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by