Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
Sep
Oct
What is this?
Less
More
7 contributions to Inspire.Create.Monetize
Newbie
Hello julle almal, eks so opgewonde oor die 21day challenge ek het skoon vergeet om myself voor te steel. Ek is Christiaan, getroude Pa van 2 wilde laaities wat my besig hou. Ek is hier om te leer hoe om my huidige ongemaklike situasie te verander in n beter, rustiger en meer betrokke Pa te wees vir my vrou en kinders!!!
0 likes • 5d
Baie welkom.
Newbie
Hi julle wonderlike mense. Ek is seker nie meer so nuut nie maar het myself nog nooit voorgestel nie omdat ek nooit voel mense stel belang om my te ken nie. Vandag doen ek iets wat totaal buite my comforzone is. Ek is 'n 46 jarige enkel ma, maar my seun is darem al 25 jaar oud werk en bly op sy eie. Ek was in groot motorongeluk gewees in 2008 en het my rug baie seer gemaak. Weens dit is ek medies ongeskik verklaar om te werk. My ma was altyd daar gewees om my finansieel te help al het ek darem nog 'n inkomste dit was net nooit genoeg gewees nie. In 2021 is mamma oorlede aan covid en dit het my geruk want toe besef ek dat ek nou my grootmens skoene gaan moet aantrek en op my eie voete gaan moet begin staan. So dit is ekke julle. Jammer as dit bietjie te veel inligting is.
2 likes • 5d
Baie welkom en sterkte. Jy Gaan n sukses maak, ONS almal Gaan met die hulp van ons Vader en hierdie amazing vrou Hester.🙏🙏🙏❓
EK DAAG OP OMDAT...
Ek daag op omdat ek weet daar is meer vir my en my gesin,en ek weet die Here het dit vir ń rede op my pad gesit. Ek gaan in myself begin glo en ek gaan suksesvol wees.
0 likes • 5d
Dit is so waar, ONS is geneig Om in onsself te twyfel maar ONS is sterker. Sterkte met jou reis Lizette, ek ook op my nuwe reis na sukses.🙏🙏
Storie wat ek agter los
Die storie wat ek vandag kies om agter te los is: *Moeg dat ek altyd bang moet wees. *Bang om kanse te vat,bang om te probeer. *Bang vir wat ander mense van my sê. Dit alles los ek agter my vandag. VAN VANDAG AF GAAN EK NIE MEER MY LEWE LAAT BEPAAL DEUR VREES EN ANDER MENSE SE OPINIES NIE.
0 likes • 5d
Dit is my Misie ook.
Nuut in die gemeenskap
Hallo Julle, ek is Erika Herly en ek wil net Vir Hester baie dankie sê. Ek Glo hier gaan ek my selfvertroue terug kry en n sukses mask van my besigheid. Sterkte Vir Julle almal en Glo en vertrou ONS Gaan wen. Lekker dag 🌹
1-7 of 7
Erika Herly
2
13 points to level up
@erika-herly-5447
Ek is net n dood gewone huisvrou. Ek is op Pensioen, en wil bitter graag ander pensioenarisse ook help. Ek kies my lewe bo vrees en stres.

Active 4d ago
Joined Oct 9, 2026
Annlin, Pretoria