My Naam is Zelinda Horn ek is 22 Jaar Oud , ek bly in Middelburg Mpumalanga ek is n gekwalifiseerde Caregiver Assistant ek kyk deur die na n bejaarde tannie wat Dementia en Alzheimer's het. Ek is gebore met n gesplete verhelmte ek het baie operasies gehad as baba en as kind en ook as tiener ek het my eerste operasie gehad toe was ek nog nie eers n jaar oud . En ek is ook ADHD en ook op die Autism Spectrum dit is maar vir my n uitdaging in party goed