My Storie:
My Naam is Zelinda Horn ek is 22 Jaar Oud , ek bly in Middelburg Mpumalanga ek is n gekwalifiseerde Caregiver Assistant ek kyk deur die na n bejaarde tannie wat Dementia en Alzheimer's het.
Ek is gebore met n gesplete verhelmte ek het baie operasies gehad as baba en as kind en ook as tiener ek het my eerste operasie gehad toe was ek nog nie eers n jaar oud .
En ek is ook ADHD en ook op die Autism Spectrum dit is maar vir my n uitdaging in party goed
0
0 comments
Zelinda Horn
1
My Storie:
Zelinda A Span
skool.com/zelinda-a-span-4308
Stories en Messe
Powered by