Vraag
Ek dink nou so bietjie hardop vanmôre.
Wie sou belang stel:
My ander gemeenskap, "Skool of Success", gaan basies oor hoe ek ander mans wil help met finansiele vryheid gebasseer op Bybelse beginsels.
Ek weet hierdie groepie is baie klein en universeel vir Afrikaners en ander taalsprekendes ook wat wil leer.
Het net gedink ek vat 'n kans en hoor wat julle dink as ek dalk dit wat ek in die ander gemeenskap doen ook stadig maar seker hier sal wil implementeer?
M.a.w ek sal dan, in Afrikaans, met almal op die groep die volgende deel: FINANSIËLE VRYHEID GEBASSEER OP BYBELSE BEGINSELS.
Ons gaan teoreties en moontlik prakties deur die beginsels werk.
Ja asseblief
Nee, dankie
Ek het meer inligting nodig
2 votes
1
1 comment
Jp Niemand
2
Vraag
powered by
Skool Community (Afrikaans)
skool.com/skool-afrikaans-5688
Kom ons kyk of ons meer as 44 is 👀
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by