Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Aug
Sep
Oct
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
What is this?
Less
More

Owned by Jp

Skool of Success

12 members • Free

Skool of Success focus on helping you pursue financial freedom and personal growth through biblical principles and practical action.

Kom ons kyk of ons meer as 44 is 👀

Memberships

THE SKOOL HUB

5.4k members • Free

the skool CLASSIFIEDS

2k members • Free

Decster - CSM for Skool

194 members • Free

Solomon’s Temple

67 members • Free

Bible in a Year | Movie 🎬

1k members • $1/month

MyFirstHack | Cybersecurity

93.2k members • $9/month

Skool Gameplan

2.1k members • Free

AI Automation (A-Z)

163.4k members • Free

Panda for Skool CRM +

432 members • $36/month

16 contributions to Skool Community (Afrikaans)
Ontmoet en Groet 👋
https://www.skool.com/live/qyVzNYf9FNZ Ons heel eerste regstreekse ontmoet en groet sessie word Vrydag (môre) aand die 3de Julie gehou en nie 4 Julie soos in die foto nie om 21h00 tot so 22h00. Ek sien uit om meeste van julle daar te sien dan kan ons lekker gesels/ Groete, JP
1
0
Ontmoet en Groet 👋
Baie welkom!
Welkom aan @Linda Pienaar! Ons 11de lid in die gemeenskap! Die gemeenskap groei lekker en ons gaan met tyd al hoe meer vir ons lede begin aanbied. Ons is nog baie jonk, en ons aanvanklike doel is maar net om te kyk of ons meer as 44 lede kan kry 😄 (net ’n grappie natuurlik), maar ons kom daar! Ek geniet dit wanneer nuwe lede hulself voorstel en wanneer almal lekker deelneem aan gesprekke in die groep. Dit gebeur nog nie baie nie, bloot omdat ons nog relatief klein is. Alhoewel… as 11 goeie vriende almal saam op een WhatsApp-groep kan wees en dit kan gons, dan glo ek ons kan ook 😄 Nietemin — maak jouself tuis en vertel ons gerus ’n bietjie meer van jouself. Waar kom jy vandaan, en wat is jou stokperdjies?
Baie welkom!
1 like • 4d
@Linda Pienaar welkom, Linda! Skuus, ek is selfs min hier. My idees rondom die gemeenskap is nog in die begin fase.
Welcome to Skool Community (Afrikaans)
Hierdie is 'n Afrikaanse gemeenskap vir Afrikaners. Regoor die wêreld. Maak dit lekker. Wees lekker Hier deel ons bietjie wat ons dink, doen, voel en wil doen met vrymoedigheid. Onthou reel nommer 1. Rule #1 WEES NET LEKKER Rule #2 Don't be a 📦 Rule #3 herhaal reel 1 en 2 As jy wil praat oor jag, musiek, brandewyn en braai is jy welkom. Neem net kennis - jy mag dalk verwyder raak as jy TE lekker raak (if you know what I mean). Soos julle kan sien is Engels nie verbode op die groep nie, solank dit nie konstant gebruik word nie. WAT OM HEEL EERSTE TE DOEN: 1) STEL JOUSELF BEKEND OP DIE GROEP ASB (dis net mooi maniere) 2) Sê bietjie waar jy vandaan kom 3) Sê bietjie wat is jou gunsteling Afrikaanse woord 4) Sê bietjie wat is jou gunsteling Afrikaanse herhinnering (is die woord reg gespel? O gits) 5) Moet asb nie baklei nie maar as jy dit sou waag - wie is jou gunsteling Afrikaanse sanger 🙂 Op julle merke Gereed 🔫☄️
Welcome to Skool Community (Afrikaans)
1 like • Apr 28
@Henriëtte Joubert baie welkom Henriëtte! Daar leer ek vandag 'n nuwe woord! 😃
2 likes • 11d
@Linda Pienaar fantasties! Baie welkom en dankie vir die deel 😁
Afrikanerskap, Gemeenskap & Nostalgie 🇿🇦
Ek kyk nog so bietjie rond na ander gemeenskappe en kry hier en daar inspirasie wat ek moontlik later in my eie Skool-gemeenskappe kan gebruik. Ek sien Skool steeds as ’n platform waar ’n mens geld kan genereer. Maar nietemin glo ek dat gemeenskap, konneksie en menswees eintlik die belangrikste bly. Dis juis iets wat ons as Afrikaners mooi onder mekaar kan kweek — om soms ’n bietjie van die “geld maak” te vergeet en net lekker te gesels, ’n ou staaltjie te vertel, terug te dink aan goeie tye, of saam te lag oor nostalgiese herinneringe. Voel gerus vry om sulke stories hier te deel 😄Ek sal van my kant af ook probeer bydra.
1
0
Afrikanerskap, Gemeenskap & Nostalgie 🇿🇦
Welkom!
Welkom @Jacques Mostert ! Hierdie gemeenskap kom al hoe nader aan daai 44 😄 Ek het dit gestig as 'n eksperiment. Stel jouself gerus voor.
1
0
Welkom!
1-10 of 16
Jp Niemand
3
39points to level up
@jean-pierre-niemand-1447
Skool of Success | Founder | GEM NETWORK Managing Director | AJ OILS

Active 7h ago
Joined Apr 8, 2026
Cape town