House of the Rising Sun - Ultimate Guitar Chord Sheet
Absolute treffer by die kampvuur of by n kuier as die son sak is House of the Rising Sun. Hier is die link na die Ultimate Guitar Tab Website toe vir die chords en lirieke:
As julle die tutorial video gemis het hier is die link: https://www.tiktok.com/@aiden_guitarist/video/7610894244038937876
Geniet hom en lekker speel!
0
1 comment
Aiden Vermeulen
3
House of the Rising Sun - Ultimate Guitar Chord Sheet
powered by
Kampvuur Musiek
skool.com/nexogen-community-7718
Sluit gratis en verniet aan by die gemeenskap! Leer hoe om jou gunsteling liede te speel en sing in jou taal.