Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Aug
Sep
Oct
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
What is this?
Less
More

Owned by Aiden

Kampvuur Musiek

138 members • Free

Sluit gratis en verniet aan by die gemeenskap! Leer hoe om jou gunsteling liede te speel en sing in jou taal.

Memberships

Chase AI Community

71.5k members • Free

Founders Accelerator (Free)™

21k members • Free

AI Model University

458 members • Free

One Avatar Away....

697 members • Free

AI Automation Agency Ninjas

21.1k members • Free

AI Automation Agency Hub

328.4k members • Free

Synthesizer: Free Skool Growth

44.5k members • Free

13 contributions to Kampvuur Musiek
groen trui
het oom die chords van groen trui?
0 likes • 4d
Hi Stephan! Hier is die guide! Video sal more reg wees! Baie mense het hierdie een versoek! Cheers 🎸
Jan Blohm - Groen Trui
Hoop almal se naweek is lekker sovêr! Ek weet ek was baie stil die laaste ruk gewees maar daar is nuwe videos oppad!🎸 Hier is n classic een wat baie mense al lank versoek! Die video tutorial sal more geskiet word! Cheers!
1
0
Jan Blohm - Groen Trui
Chord request
Sal oom dalk die chords van storm “spoegwolf” kan stuur asb?
2 likes • Mar 5
Hi. Ek gaan binnekort n paar Spoegwolf videos maak. Hys defnitief op die lys
1 like • Apr 3
Storm is Am F C G. Sal binnekort video maak🤙🏼🔥.
Sailor song
Hi Guitar Chords for Sailor Song please
0 likes • Mar 9
Bedoel jy Wellerman Song?
🎸Kampvuur Musiek - Afrikaans / Engels?🎸
Julle, ek kan nie glo ons staan al op 96 lede in ons netwerk binne die eerste maand nie! Dankie vir julle! Ek is hard besig om aan inhoud te werk wat slegs op hierdie platform gedeel gaan word en hopenlik sal julle dit binnekort kan sien en geniet, slegs hier op ons Skool Community.🎸🔥 Nou kom die vraag, as jy kon kies, watter tipe videos sal jy meer van wil sien op Kampvuur Musiek se Tiktok kanaal? Stem gerus hier onder!
Poll
9 members have voted
2
0
1-10 of 13
Aiden Vermeulen
3
37points to level up
@marsell-vermeulen-7144
Guitarist and Musician

Active 19h ago
Joined Nov 4, 2025