User
Write something
Song suggestion
Jagter-Appel -asb en dankie
0
0
Welkom by Kampvuur Musiek! 🎸🔥
Haai daar en baie welkom! Ek is ongelooflik bly jy's hier. Of jy nou nog nooit 'n kitaar opgetel het nie, of jy jare laas gespeel het en weer wil begin - jy's op die regte plek. Wat is Kampvuur Kitaar? Ons help jou om Afrikaanse en Engelse liedjies te speel wat jy liefhet - sonder ingewikkelde teorie, sonder frustrasie. Net jy, jou kitaar, en musiek wat betekenis het. Hoe om te begin: 1. Stel jouself voor in die comments hieronder - wie's jy en watter liedjie wil jy graag leer speel? 2. Kyk na die gratis lesse in die "Classroom" afdeling 3. Vra vrae, deel jou vordering, en moenie skaam wees nie - ons is almal hier om saam te leer Een reël: Ons ondersteun mekaar. Geen vraag is te "dom" nie. Ons was almal beginners op 'n stadium. Kom ons maak musiek! 🎶 — Aiden
Sailor song
Hi Guitar Chords for Sailor Song please
Sweet Home Alabama - Cheat Sheet
Yes julle, nadat ek so baie navrae ontvang het, het ek besluit om 'n eenvoudige chord sheet vir die lied bymekaar te sit. Laai dit gerus af GRATIS en VERNIET! As julle enige vrae of voorstelle het, laat wees my gerus! Lekker Speel! Link na TikTok video toe: https://www.tiktok.com/@marsell_guitarist/video/7601495164187659532?is_from_webapp=1&sender_device=pc&web_id=7570307487225464376
Chord request
Sal oom dalk die chords van storm “spoegwolf” kan stuur asb?
1-12 of 12
powered by
Kampvuur Musiek
skool.com/nexogen-community-7718
Sluit gratis en verniet aan by die gemeenskap! Leer hoe om jou gunsteling liede te speel en sing in jou taal.
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by