As jy al met Ultimate Guitar of ultimateguitar.com gewerk het sal jy weet dis partykeer moeilik om die regte chords te vind omdat baie mense hule eie weergawes oplaai. Ek het n rukkie gesoek maar ek het die regte een gevind:
As jy nog nie hierdie die Ultimate Guitar App afgelaai het nie, stel ek voor jy doen dit want dit is baie cool en werk baie handig!
Enjoy!