Week 4: Day 22 Content Hooks
POST 1
Content Pillar: Curiosity 🔎
ENGLISH
Hook
I thought the hardest part of making money online would be finding customers. I was wrong.
Talking Points
  • The hardest part at the beginning can actually be figuring out what you're doing.
  • There are so many different options.
  • Affiliate marketing.
  • Digital products.
  • Reselling.
  • Services.
  • Faceless businesses.
  • And about 500 people online telling you their way is the way. 😂
  • So you start jumping from one thing to another.
  • The real skill is learning how to understand the model you're choosing.
  • Once you understand what you're doing, everything starts making a lot more sense.
Caption
Nobody warns you about the "wait… but how does this actually work?" stage. 😂
Before worrying about sales, followers or anything else, make sure you understand the thing you're actually trying to build.
That part matters more than people think.
CTA
Have you ever gone down an online-business rabbit hole and ended up more confused than when you started? 😂
AFRIKAANS
Hook
Ek het gedink die moeilikste deel van geld aanlyn maak gaan wees om klante te kry. Ek was verkeerd.
Talking Points
  • Die moeilikste deel aan die begin kan eintlik wees om uit te figure wat jy besig is om te doen.
  • Daar is so baie verskillende opsies.
  • Affiliate marketing.
  • Digitale produkte.
  • Reselling.
  • Dienste.
  • Faceless besighede.
  • En omtrent 500 mense aanlyn wat vir jou sê húlle manier is die manier. 😂
  • So spring jy van een ding na die volgende.
  • Die regte vaardigheid is om te leer hoe om die model wat jy kies te verstaan.
  • Wanneer jy verstaan wat jy doen, begin baie meer dinge sin maak.
Caption
Niemand waarsku jou oor die "wag… maar hoe werk hierdie ding eintlik?"-fase nie. 😂
Voor jy jou kop breek oor verkope en al die ander goed, maak seker jy verstaan wat jy eintlik probeer bou.
Daardie deel is belangriker as wat mense dink.
CTA
Het jy al ooit in 'n aanlyn-besigheid rabbit hole beland en nóg meer confused uitgekom as toe jy begin het? 😂
POST 2
Content Pillar: Question-Based Education ❓
ENGLISH
Hook
If someone asked you where the money actually comes from in the online business you're looking at… could you explain it?
Talking Points
  • This is such a simple question, but it's an important one.
  • What are you selling?
  • Who is buying it?
  • What are they paying for?
  • How do you get paid?
  • What happens after someone buys?
  • If you can't answer those questions yet, don't panic.
  • It doesn't mean you're doing something wrong.
  • It simply means there's still something you need to learn.
  • Understanding the process should come before trying to explain it to someone else.
Caption
Sometimes we think we need to know everything.
You don't.
But you should understand the basics of the thing you're getting into.
If you can't explain how the money moves, that's probably a good place to start learning.
CTA
Save these questions. They might save you from getting very excited about something you don't actually understand yet.
AFRIKAANS
Hook
As iemand jou vra waar die geld eintlik vandaan kom in die aanlyn besigheid waarna jy kyk… kan jy dit verduidelik?
Talking Points
  • Dis so 'n eenvoudige vraag, maar dis 'n belangrike een.
  • Wat verkoop jy?
  • Wie koop dit?
  • Waarvoor betaal hulle?
  • Hoe word jy betaal?
  • Wat gebeur nadat iemand koop?
  • As jy nog nie daardie vrae kan antwoord nie, moenie paniekerig raak nie.
  • Dit beteken nie jy doen iets verkeerd nie.
  • Dit beteken net daar is nog iets wat jy moet leer.
  • Om die proses te verstaan behoort eerste te kom voordat jy dit vir iemand anders probeer verduidelik.
Caption
Partykeer dink ons ons moet alles weet.
Jy hoef nie.
Maar jy behoort die basiese beginsels van die ding waarin jy betrokke raak, te verstaan.
As jy nie kan verduidelik hoe die geldvloei werk nie, is dit dalk 'n goeie plek om te begin leer.
CTA
Stoor hierdie vrae. Dit kan jou dalk keer om baie excited te raak oor iets wat jy eintlik nog nie verstaan nie.
POST 3
Content Pillar: Myth Busting 🚫
ENGLISH
Hook
MYTH: You need to be "good with money" before you can learn how to make money online.
Talking Points
  • You don't need to be a financial expert.
  • You don't need to understand complicated business terms.
  • You don't need to know how to run a company.
  • You need to be willing to learn.
  • You need to understand the basics.
  • You need to practise.
  • And you need to be prepared to make mistakes while you're learning.
  • Nobody starts knowing everything.
  • Being a beginner isn't a disadvantage.
  • Staying unwilling to learn is.
Caption
A lot of people talk themselves out of learning something because they think:
"I'm just not a business person."
Maybe you've never been taught this stuff.
That's very different from being incapable of learning it.
CTA
Comment LEER if you're done telling yourself you're "not a business person."
AFRIKAANS
Hook
MIT: Jy moet goed wees met geld voordat jy kan leer hoe om geld aanlyn te maak.
Talking Points
  • Jy hoef nie 'n finansiële kenner te wees nie.
  • Jy hoef nie ingewikkelde besigheidsterme te verstaan nie.
  • Jy hoef nie te weet hoe om 'n maatskappy te bestuur nie.
  • Jy moet bereid wees om te leer.
  • Jy moet die basiese beginsels verstaan.
  • Jy moet oefen.
  • En jy moet bereid wees om foute te maak terwyl jy leer.
  • Niemand begin deur alles te weet nie.
  • Om 'n beginner te wees is nie 'n nadeel nie.
  • Om onwillig te wees om te leer, is.
Caption
Baie mense praat hulself uit om iets te leer omdat hulle dink:
"Ek is net nie 'n besigheidspersoon nie."
Miskien is hierdie goed net nooit vir jou geleer nie.
Dit is baie anders as om nie in staat te wees om dit te leer nie.
CTA
Kommentaar LEER as jy klaar is om vir jouself te sê jy is "nie 'n besigheidspersoon nie."
3
3 comments
Hester Conradie
7
Week 4: Day 22 Content Hooks
powered by
Inspire.Create.Monetize
skool.com/inspirecreatemonetize-1481
I help people build real online businesses through clarity, brand, authentic content and practical strategies that help them grow.
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by