Ek daag op omdat ek weet waartoe ek instaat is en wil ñ sukses maak van dit wat ek doen.
My rede vir my besluit om hierdie uitdaging te vat is om beheer van my besigheid te wees en die groei daarvan te sien want ek wil vir my kinders ñ beter toekoms skep.